Quantcast
Channel: MoccaPiX
Viewing all articles
Browse latest Browse all 54

Skyler se 5de Verjaarsdag

0
0

Skyler is glad nie skaam vir die kamera nie.

Hierdie meneertjie het beslis sy partytjie geniet saam al sy maats, niggies en nefies.

Pure seun wat mens kan sien is lief vir die lewe!

Hul sê mos ‘n seuntjie is waarheid met ‘n stofstreep op sy gesig, skoonheid met ‘n sny aan sy vinger, wysheid met kougom in sy hare en hoop vir die toekoms met ‘n padda in sy sak.

Behou jou glimlag Skyler, jy is ‘n oulike seun!!

Click on thumbnails to enlarge
[See image gallery at moccapix.co.za]


Viewing all articles
Browse latest Browse all 54

Latest Images

Trending Articles





Latest Images